Ons kombuis word bestuur deur ons kok wat alle maaltye beplan en voorberei. Die spyskaart verander deurentyd om seker te maak dat dit gebalanseerd bly.
Gedurende die vakansieprogram word dit ook aangepas om meer informeel te wees.
Tiepiese geregte is as volg:
Middagete
- Hoender a la King en Rys
- Kerriehoender en Rys
- Heuning-en-Mosterthoender en Rys
- Hoenderburgers
- Stickymince met Pasta
- Spaghetti Bolognaise
- Kerriemaalvleis en Rys
- Macaroni-en-Maalvleisgereg
- Herderspastei
- Oondgebakte Maalvleispastei
- Kapokaartappels en Hoendervingers
- Kapokaartappels en Visvingers
- Macaroni en Kaas
- Macaroni met Spek-en-Kaasgereg
- Pizza
- Vetkoek
- Groentesop
- Hoendersop
- Spek-Napolitana en Pasta
- Warmbrakke
Happietyd
- Verskeidenheid Vrugte
- Jellie en Vla
- Roomys
- Skyfies
- Springmielies
- Madeirakoek
- Piesangbrood
- Muffins
- Jogurt
- Malvapoeding
- Sjokoladekoek