Hoekom Jabes Leersentrum?
- Bekwame tutor’s wat spesifiek aangestel is om u kind met sy/haar tuiswerk te help,
- Daaglikse interaksie tussen ouers en naskool bou vertroue,
- Integreer Laerskool Roodekrans se standaard en interaksie deurlopend,
- Het die vermoeë om ouers te kan ondersteun met buitemuurse aktiwiteite a.g.v ligging naby aan skool,
- Koste effektief, goeie kwaliteit naskool met resultate.
Huiswerk en Leerwerk
Leerders word in graad verband in klasse geplaas en gehelp met huiswerk.
Etes en happietyd
‘n Kok bestuur en is verantwoordelik vir die voorbereiding van etes en spyskaarte.
Gedurende die vakansieprogram verander die spyskaart om voorsiening te maak vir ‘n meer informele atmosfeer.
“Chaperone”
Roodies word vergesel vanaf die skool na die Jabes Leersentrum perseel.
Roodies wat aan buitemuurse aktiwiteite deelneem word vergesel tot by ons kampus.
Speelterrein
Ons bied n speelterrein vir leerders met ouderdomsgepaste toerusting en speelgoed..